Welcome to SAVAL | SASGLS

The South African Society for General Literary Studies (SASGLS) aims to promote the study of literary theory and comparative literature. Membership to the organisation is open to any researchers and lecturers who work in the broad field of literary studies (in any language).

Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Algemene Literatuurwetenskap (SAVAL) beywer homself vir die bevordering van die studie van literatuurwetenskap en vergelykende literatuurstudie. Lidmaatskap is oop vir enige navorsers en dosente werksaam op die terrein van die literatuurstudie (in enige taal).

Advertisements